Daar is ‘n magdom aktiwiteite vir ons leerders by Monnas wat help om die balans in hul lewens te handhaaf. Akademie is en bly egter prioriteit. Ons is baie trots op ons Dux-leerder, Christine ...
Monumentare kan nou ontspan en hul seile span. Dit was die algemene gevoel onder die matriekklas van 2024 by Hoërskool Monument op 14 Januarie toe die uitslae amptelik bekend gemaak is.