Die DA sê hy het die regering verskeie oplossings gegee vir ‘n begroting sonder om noodsaaklike dienste te besnoei. Dit nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, verlede maand ‘n ...
Die EFF het ‘n beroep op parlementslede gedoen om enige belastingverhogings in vandag se begrotingsrede te verwerp. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana sal vanmiddag sy begroting in die ...
Die Minister van Elektrisiteit, Kgosientso Ramokgopa het kommer uitgespreek oor sommige Eskom-kragstasies se afname in produksie. Hy sê die onlangse beurtkrag was hoofsaaklik weens dié kragstasies se ...
CONRAD THEYS: LAASTE KAAPSE IMPRESSIONIS deur Johan van Lill (Heruitsending) Conrad Theys staan bekend as een van die laaste Kaapse impressioniste. Johan van Lill het in 2017 by hom in sy huis in ...
The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder is deur Amanda Strydom geskryf vir die heel eerste KKNK jare gelede. Amanda keer vanjaar terug na die fees met hierdie vertoning. Tinarie van Wyk-Loots ...
Verskeie politieke partye het hulle teenkanting uitgespreek teen enige poging om belastings te verhoog. Nadat die Minister van Finansies, Enoch Godongwana nie die vorige keer sy begrotingsrede kon ...
Die V&A Waterkant in Kaapstad is volgens Rozitta de Villiers steeds ‘n veilige hawe vir toeriste. See omnystudio.com/listener for privacy information.
6.) Voeg klein uitjies by en kook stadig vir so 15 – 20 minute. 7.) Meng soppoeier, room en mayonnaise. Indien nodig voeg klein bietjie melk by. 8.) Gooi mengsel in pot. 9.) Voeg sampioene en ...
Ek het gewonder hoekom die storie vir my so bekend klink. Dit was gebaseer op Jaco Jacobs se jeugboek: “Oor ʼn motorfiets, ʼn zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word.” Net Jaco kan so ʼn ...
1. Bedek stampmielies en bone met genoeg koue water en week oornag. Dreineer goed. 2. Verhit olie in ’n groot kastrol oor matige hitte. Braai vleis aan alkante tot goudbruin. Skep uit en hou eenkant.
Die Britse eerste minister, Keir Starmer sê hy het met beide die Amerikaanse president, Donald Trump en sy Oekraïense eweknie, Wolodimir Zelenzi gepraat, nadat ‘n vergadering tussen die twee leiers in ...
Sommige eienaars van spazawinkels in Johannesburg het ‘n beroep gedoen dat die sperdatum vir die registrasie van hulle ondernemings, weer uitgestel moet word. Hulle beweer dat hulle uitdagings ervaar ...
当前正在显示可能无法访问的结果。
隐藏无法访问的结果