Trump was nog nooit skaam om sy ‘Amerika eerste, tweede en derde’ retoriek te verkondig nie,” meen Krugell. “Daar is baie gespekuleer oor wat Trump se tweede presidentskap vir Suid-Afrika en ons ...
Mnr die President, boere, plaaswerkers, wit en swart, staan vandag hier voor die Parlement, en vra u as die hoof van die regering in die Republiek Suid-Afrika, kom ons stop plaasmoorde. Dit kan nie ...
AfriForum wil buitelandse aandag op die vraagstuk vestig om ondersteuning te kry vir die beskerming van eiendomsreg in Suid-Afrika. “Ons sal hierdie stryd voer totdat geregtigheid geskied,” sê Ernst ...
Wanneer die verteller in Mackay se roman besluit om ná jare in New York saam met sy man terug te keer na Suid-Afrika is hy vol hoop en optimisme ... het New York verlaat ná ’n emosionele ineenstorting ...