Die vier boeke langs mekaar in die eerste rakkie by Raymond se boekemark op die Boeremark in Bloemfontein het my dadelik ...
Vir een van hul liedjies het twee jong Paarlse musikante vier verskillende tronke oor die Wes-Kaap besoek om met gevangenes te praat oor moontlike oplossings omtrent die voortslepende probleem met ben ...
Kaapstad, Wes-Kaap - Die herwinning van water is noodsaaklik om te verseker dat lande genoeg van hierdie onontbeerlike hulpbron het. Afgevaardigdes van 54 lande neem vandeesweek deel aan die 14de ...
Die Trump-administrasie het die Suid-Afrikaanse ambassadeur Ebrahim Rasool uit die land gegooi en hom tot persona non grata ...
Danksy 'n robot as assistent kan chirurgiese prosedures nou minder ingrypend uitgevoer word. Die Versius-chirurgiese robotstelsel is onlangs vir die eerste keer by die Universitas- akademiese ...
Vir die tiende seisoen van kykNET se gewilde koswerklikheidsreeks 'Kokkedoor', trek die program nie net 'n ander voorskoot aan nie, maar kry dit ook t ...
在行政令中,特朗普指控南非颁布法案,“令人震惊地无视其公民的权利”,无偿没收少数族裔阿非利卡人的农业财产。特朗普声称,这项法案“破坏就业、教育和商业平等机会、煽动种族歧视”。
Na aanleiding van opdragte aan polisiebeamptes in die provinsie om verklarings van misdaadslagoffers uitsluitlik in Engels af ...
OFM en Select Musiek het die OFM Trok Talent-kompetisie aangekondig. Dit is ’n platform wat daarop gemik is om die volgende ...
Verlede Woensdag het drie skole byeengekom vir 'n opwindende geleentheid: Leerlinge en atlete van Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP), Windhoek Gymnasium en Windhoek ...
Die skade is klaar gedoen, en die hele Katoen-gemeenskap vra donateurs en skenkings van mieliemeel, pasta, rys, soppoeier, sout en speserye, veral kerrie, aartappels, uie, wortels, soja, suiker en tee ...