’n Groot man met ’n ewe groot hart wat vir die mense ná aan hom – sy gesin, sy familie en die lede van sy motorfietsklub – ’n anker teen die lewe se storms was. Paul Pretorius (47), die klubpresident ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.