Die woord “poenankies” was die katalisator vir ’n dag of twee van drama in Madeleine Barnard se lewe. Maar dit het tot ’n ...
Athol Fugard was ’n toonaangewende stem in die Suid-Afrikaanse toneelwêreld en is internasionaal gereken as dramaturg.
As jou moedertaal nie Afrikaans is nie, kan dit moeilik wees om seker woorde uit te spreek. A stack of books with the word Afrikaans on wooden stamps/iStock/vinnstock Alhoewel baie tale dieselfde ...
Die Boet Botma Voortrekkers en die Woordspoorspan, Petronella Genis en Nicoline Woest, is tans besig met ’n projek waar hul daagliks kosbare woorde in hul wakis laai om ...
Afrikaans 100 se vieringe wat gedenklesings, makieties en kuiers om lang tafels insluit, word op vier plekke gehou en met ...
Hierdie handelsmerke het so gewild geword dat mense ’n spesifieke produk beskryf, deur daardie handelsmerk, dis hoe jy weet die handelsmerk is suksesvol. As ’n Brit vir jou sê hulle wil ’n nuwe hoover ...
Dis die woorde van ’n jong vrou van High Places in Eersterivier nadat haar broer Sondagmiddag op slag dood is toe die e-hailing taxi waarin hy gereis het, in ’n ongeluk betrokke was. Verona Hendricks ...
Maak jou sitplekgordel vas – Basileia-gemeente hou weer vanjaar basaar! Kom kuier 7 en 8 Maart, van vroeg tot laat by Basileia-gemeente, waar die wêreld om die tafel ontmoet. Met die belofte ...