’N GEWONE man met ’n ongewone storie. Dis hoe doktor Sebastian Petersen, ’n pastoor en musikant, homself voorstel.
Petersen sê God is sy anker en krag. Sy raad aan jongmense: “Moet nooit jou identiteit prysgee om in te pas nie. God het jou uniek gemaak met ’n doel en ’n plan. Moenie bang wees om groot te droom nie ...
Bekende en geliefde gospelsanger en leraar in Elarduspark by Every Nation-kerk, Retief Burger, het met die bekendstelling van die Passievol gospelkonsert, sy week-oue nuwe vrystelling “Wees stil ...
ERMELO – Adoné Burger, ’n 16-jarige leerling van Ligbron, het ’n uitsonderlike geleentheid gekry om in Januarie volgende jaar aan ’n akademiese toer na Dubai deel te neem. Hierdie reis beloof om haar ...