资讯

TWEE skole in Calvinia in die Noord-Kaap het hul hekke gesluit weens finansiële krisisse. Hierdie krisisse is glo te wyte aan ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
DIE Hoërskool Hantam op Calvinia het vandeesweek hul deure gesluit. Die skool se beheerliggaam het die deure op 8 April gesluit, om hul ontevredenheid uit te spreek teenoor die Noord-Kaapse ...
Denise Steenkamp (33) het op 27 Februarie haar stoel as die nuwe hoof van Laerskool Rayton ingeneem. Sy is ook die eerste vrou wat hierdie pos beklee. Die Raytienuus vertel Steenkamp is nie net ...
Rustenburg – Na 43 jaar in die onderwys, waarvan 38 by Laerskool Vastrap in Rustenburg was, tree juffrou Alida Malan vanjaar af – en met haar vertrek ’n era van warmte, wysheid en ware roeping. Gebore ...
Laerskool Marietjie van Niekerk en Laerskool Onverwacht van Kriel se eerste rugbyspanne spook dinge uit op die veld tydens die eerste wedstryd van die Toshiba Innovations Cup rugby liga. ’n ...
Die gesondheidsdepartement vra Suid-Afrikaners moet waaksaam wees nadat drie nuwe gevalle van a-pokke op Gauteng se Oos- .. Read More ...