Hierdie wyn is propvol steenvrug en het ’n tikkie sitrus op die palet. Dit is vars en elegant. Ryp geelvrug met kweper- en perskenote neem hier die voortou. ’n Volronde palet met ’n tikkie vanielje ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.