资讯

eNuus het gaan kers opsteek by emeritus-professor Pieter Labuschagne, en ook sy mening gevra oor Suid-Afrika en die VSA se pad vorentoe.
N FAMILIE van Blackheath is mal van bekommernis nadat hul suster oor die Easter Weekend soos ’n groot speld verdwyn het. Candice Duma (25) se broer, Joseph, sê hy verneem dat Candice Sondag in die ...
van Bloem in hof ná seun in nek geskiet is, in hospitaal sterf Ma, oupa sien man vir 1ste keer in hof nadat hy glo tante vermoor Jeffreysbaai-sekssaak: Pa skuldig op meer as 700 aanklagte ...
Harare, Zimbabwe - Wit boere in Zimbabwe wat 20 jaar gelede gewelddadig van hul plase verwyder is, sê die regering mislei die wêreld oor die onlangse grondvergoedings.
NA DIE opening van die vyfde sluis by die Vaaldam, het die Vaalrivierstelsel nou ’n vloed stadium betree. Boonop het die weerdiens vandag ’n Geel Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms en ...
Kaapstad – Die Burgmeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, Raadslid JP Smith, het sy frustrasie uitgespreek oor die voortdurende beloftes wat ontvang word betreffende die uitreiking van nuwe ...
n Onlangse verslag van die Namibiese korrektiewe dienste (NCS) het aan die lig gebring dat die regering oor die afgelope drie jaar meer as N$118 miljoen aan kos vir 4 702 gevang As jy n aktiewe ...
Mianter vertel aan Polokwane Review hoe hy onlangs op ‘n reuse-Chianina-bul gespring het, net om sekondes later deur die lug geslinger te word – reg oor ‘n 2.4m-hoë draad. Die video van sy ...
Dit was VF Plus-raadslid Gerda Senekal se reaksie die afgelope week oor die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM) se heffing. ‘n Heffing vir 30kl word op só ‘n huishouding se rekening ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die DA het ernstige kommer uitgespreek oor moontlike onregmatige uitgawes deur die Noord-Kaapse departement van sport, kuns en kultuur wat verband hou met die hernoeming van geografiese liggings in ...