“Hy en my ma was gemeenskapswerkers. Sy was Klerksdorp se Voortrekkertannie en hy was betrokke by die sportraad, Luiperd-rugby, die Voortrekkers, die Gereformeerde Kerk, die Junior Rapportryers ...