资讯
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Wêreldmarkte het die hoogte ingeskiet na die verrassende besluit van Amerika om heffings op tientalle lande vir eers te stop. Die pouse geld vir 90 dae. Die heffing op Suid-Afrikaanse invoere na ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...
Die onderwysvakbond Naptosa sê tussen 20- en 30-duisend onderwysers in die Vrystaat is mediese sorg geweier omdat hulle mediese fondsbydraes nie deur die provinsiale departement van Onderwys betaal is ...
Die Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka sê klagtes wat sy ontvang het tydens ‘n vergadering met die uitvoerende komitee van die Ethekwini metro weerspieël ‘n diepgaande verlies van openbare vertroue ...
** Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het onderneem om met die burgerregtegroep AfriForum en die vakbond Solidariteit gesprek te tree om verskille tussen hulle uit te stryk. Dit volg te midde ...
Die leiers van die ANC en die DA gaan vandag weer ‘n poging aanwend om ter elfder ure ‘n ooreenkoms oor die begroting te bereik. Volgens bronne in die DA het die ANC-president, Cyril Ramaphosa vroeg ...
Suid-Afrika se voormalige ambassadeur in die VSA, Ebrahim Rasool, sal na verwagting vandag in Pretoria ‘n verslag aan President Cyril Ramaphosa oorhandig. Rasool is opdrag gegee om die VSA te verlaat ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果