TERWYL die Dudley-familie in rou gedompel is, het die polisie Sondag twee minderjarige verdagtes vasgetrek vir die moord op ’n verpleër. Die twee het Maandagoggend in die Blue Downs-landdroshof in ...
‘Boer soek ’n vrou’ se Niel vind liefde: ‘Sy het my voete onder my uitgeslaan!’ Voormalige Mej. Suid-Afrika Zozibini Tunzi trou: ‘Ek is oneindig lief vir jou, my man’ Vyf dinge wat jy moet weet oor ...
Die nuus van die dag lig lesers in oor belangrike gebeure in die wêreld waarvan hulle kennis moet neem. Nie alle nuusberigte gee die volledige agtergrond en aanloop van waaroor geskryf word nie.
VUURWARM geklap en in die sosiale media verneder omdat hy na bewering geld op skuld geleen het vir coke. Dit was die vernedering wat die bekende Kaapse DJ Luwayne Wonder (Bouwers) die afgelope naweek ...