资讯
NA DIE opening van die vyfde sluis by die Vaaldam, het die Vaalrivierstelsel nou ’n vloed stadium betree. Boonop het die weerdiens vandag ’n Geel Vlak 4-waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms en ...
Kommer heers oor die veiligheid van diere weens oorstromings ná swaar neerslae oor die Vaalrivierstelsel. Van die diere kan agtergelaat word terwyl inwoners hul eiendom ontruim. Terwyl watervlakke ...
‘n Vragmotor met mielies het vanoggend op die R59 by Viljoenskroon reg by die grondboontjie fabriek omgeslaan waar water van ‘n pan oor die pad stroom. Die vragmotorbestuurder kon wel daarin ...
ANC lees in media oor Mashatile se beweerde skietvoorval – Mbalula SA, Lesotho moet betrekkinge bevorder te midde van onsekerheid in wêreld – CR Man (75) wat vrou met moersleutel en mes vermoor, hoop ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
“Dit is my kliënt se instruksie dat hy geboei is en aangesê is om plat te sit. Hy moes sy knieë optrek en sy geboeide hande oor sy knieë sit. Dan is daar ’n staalpyp verby sy arms gesit. Volgens hom, ...
Mianter vertel aan Polokwane Review hoe hy onlangs op ‘n reuse-Chianina-bul gespring het, net om sekondes later deur die lug geslinger te word – reg oor ‘n 2.4m-hoë draad. Die video van sy ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果