Die woord “poenankies” was die katalisator vir ’n dag of twee van drama in Madeleine Barnard se lewe. Maar dit het tot ’n ...
Die Boet Botma Voortrekkers en die Woordspoorspan, Petronella Genis en Nicoline Woest, is tans besig met ’n projek waar hul daagliks kosbare woorde in hul wakis laai om ...
Athol Fugard was ’n toonaangewende stem in die Suid-Afrikaanse toneelwêreld en is internasionaal gereken as dramaturg.
Afrikaans 100 se vieringe wat gedenklesings, makieties en kuiers om lang tafels insluit, word op vier plekke gehou en met ...
As jou moedertaal nie Afrikaans is nie, kan dit moeilik wees om seker woorde uit te spreek. A stack of books with the word Afrikaans on wooden stamps/iStock/vinnstock Alhoewel baie tale dieselfde ...
Pres. Donald Trump se sterk woorde oor regeringsvergrype soos onteiening in Suid-Afrika en Amerika se onmiddellike opskorting van geldelike hulp van honderd miljoene rand aan die land, moet baie ...