Laerskool Nelspruit het na ‘n dag van top atletiekkompetisie by vanjaar se McGee Ford Laeveld Interlaer op 15 Februarie op Lydenburg weer ‘n keer die meeste medaljes huis toe geneem.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Die aanhoudende reënval het sowat nege gesinne genoop om hulle huise in Klerksdorp te ontruim. Volgens ‘n verklaring wat die Matlosana munisipaliteit, woensdag uitgereik het, is nege huise in ...