Pretoria het die drie topskole in die provinsie opgelewer met Hoërskool Waterkloof in die eerste plek, Hoërskool Garsfontein in die tweede plek en Die Hoërskool Menlopark in die derde plek.
Chris Denysschen, skoolhoof van Hoërskool Waterkloof, het op 13 Desember tydens 'n video met leerders, personeel en ouers gesels oor sy terugkeer tot die skool wanneer die nuwe termyn in aanvang ...