资讯
Die motief vir die aanval vorm deel van die polisieondersoek en arrestasies moet nog gemaak word.” Enigeen met inligting oor hierdie skietvoorval, word versoek om Crime Stop by 08600 10111 te kontak, ...
Almal wat Afrikaans praat, ken 'n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so uiteenlopend soos die mense wat die taal geskep en gevorm het... Verskaf/ kykNET Soos Ready ...
Daar was vanoggend ’n ernstige ongeluk in die digte mis op die N12. Noodspanne is nog op die toneel op die N12 by eMalahleni waar daar sowat ’n uur terug ’n ongeluk op die N12 was. Een van ...
Vir die eerste keer op die verhoog word die intieme en hartstogtelike liefdesbriewe tussen Ingrid Jonker en André P. Brink in 'Ingrid: 'n Vlam in die Sneeu' vertel. Supplied Hierdie aangrypende ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Kommer heers oor die veiligheid van diere weens oorstromings ná swaar neerslae oor die Vaalrivierstelsel. Van die diere kan agtergelaat word terwyl inwoners hul eiendom ontruim. Terwyl watervlakke ...
Die Vrystaatse polisie vra die publiek moet help met inligting oor twee verdagtes ná ’n gewapende rooftog. Die Valke se ondersoekeenheid vir ernstige georganiseerde misdaad in Welkom soek die twee ...
Die VF Plus stel die belange van die Afrikaner en ander minderhede voorop met sy deelname aan die regering van nasionale eenheid (RNE) en is nie verbind tot die besluite of optrede van enige ander ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Volgens inligting was die twee op pad terug van Hermanus waar hulle aan ’n pool-skiet-kompetisie deelgeneem het. Hulle het langs die pad stilgehou met hulle ligte af en ’n ander bestuurder, wat na ...
3月29日,香港歌手李国祥被证实去世,终年60岁。 其生前好友,香港歌手、词曲作者周启生在社交平台证实了李国祥离世的消息,透露几个月前自己 ...
Mianter vertel aan Polokwane Review hoe hy onlangs op ‘n reuse-Chianina-bul gespring het, net om sekondes later deur die lug geslinger te word – reg oor ‘n 2.4m-hoë draad. Die video van sy ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果