资讯

Tydens die senior rugbyweek het onderskeie skole se o.11-, eerste en tweede spanne mekaar die stryd aangesê op Laerskool Delmas se rygbyvelde.
Denise Steenkamp (33) het op 27 Februarie haar stoel as die nuwe hoof van Laerskool Rayton ingeneem. Sy is ook die eerste vrou wat hierdie pos beklee. Die Raytienuus vertel Steenkamp is nie net ...