资讯

net om sekondes later deur die lug geslinger te word – reg oor ‘n 2.4m-hoë draad. Die video van sy wilde rit het soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei en duisende kykers laat skater.
“Ek en die bees, wat Ianko se naam het, was redelik rustig en ek was glad nie op my senuwees nie. Ek het gedink hy gaan my afgooi, maar nie so hoog dat ek oor die 2.4m draad geslinger word ni ...
En nou met die lees van die boek is ek weer eens verras met die inligting wat Heese deel oor hoe die mense van die stede geleef het. Ons lees van die vermoënde inwoners wat onder meer slawe gehad het.
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Keneilwe Shalaba (33) het Woensdag 19 Februarie in aanhouding die lewe aan ’n tweeling geskenk, nadat sy tydens haar borgtogaansoek beweer het dat sy as ’n hoogswanger vrou nie behoorlike mediese sorg ...
Altesaam 375 slawekinders ontvang teen 1807 hulle godsdiensonderrig in Kaapse Afrikaans. Een van die leermetodes was om die heilige skrifte in Afrikaans, maar in Arabiese letters, oor te skryf.