Oud-Bloemfonteiner Gerduan Kemp se nuwe treffer “Toe Jy Omdraai” is vandag, 24 Januarie, bekendgestel. “Toe jy Omdraai” is Gerduan se sewende vrystelling en volg in die voetspore van sy 2024-treffers, ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
Elbie is die dogter van Werner en Louise Venter. Sy is in 2024 by Hoërskool Driehoek se prysuitdeling as die Duxleerling aangewys, berig Vaalweekblad. Nou staan haar kop meganiese ingenieurswese toe, ...
Trots Die uitvoerende hoof van Napso, Wouter Niehaus, het sy dankbaarheid teenoor die matriekulante uitgespreek. Hy het hulle bedank vir hul harde werk en toewyding en gesê dat hulle baie trots is op ...
wat gedroom het van sy terugkeer na die afspraakprogram. Dinge het egter nie verloop soos gehoop nie, aangesien Riccardo reeds 'n nuwe verhouding met 'n vrou genaamd Cristina begin het. 'n Nuwe kennis ...
n Afrikaanse musiekfees in die kleine gaan einde Januarie in Pretoria ’n nostalgiese terugblik wees op die voetspore van liedjieskrywer Jannie du Toit en musikante wat saam met hom optree en ...
In hierdie opsig het hy selfs sy held Frank Fredericks oortref. Hy het ook in die voetspore van Johanna Benson gevolg wat tydens die 2012 Londen Paralimpiese Spele goud in die 200 opgeraap het. Benson ...