资讯
Die minister van werke en vervoer, Veikko Nekundi, het die langverwagte opgradering van die grondpad van 105 kilometer tussen Khorixas en Kamanjab na ’n teerpad aangekondig, ...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondiging tydens haar eerste staatsrede dat tersiêre onderwys vanaf die volgende akademiese jaar in 2026 100% deur die regering ...
Die minister van werke en vervoer dring daarop aan dat diensverskaffers van openbare vervoer met sewesitplekvoertuie met waardigheid en respek behandel moet word.Minister ...
Nadat hulle in ʼn ongeluk betrokke was, moes ʼn ma en seun hoor daar is nie hulp beskikbaar nie aangesien die brandweer se reddingskake glo gesteel is, en beide die staatshospitaal se ambulanse stukkend ...
Die regering se werkswinkel op Rundu, wat verantwoordelik is vir die instandhouding van voertuie in beide Kavango-Oos en -Wes, het die afgelope tien maande meer as N$1 miljoen ...
Polities gaan dit teen partydissipline as 'n Swapo-lid 'n opposisie-kandidaat ondersteun, veral wanneer die party die meerderheid in die vertrek is, meen 'n kenner.
Openbare vergaderings vind vandag in die hoofstad by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) en môre by die UN Plaza in Katutura plaas. Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief ...
当前正在显示可能无法访问的结果。
隐藏无法访问的结果