资讯

Dr. Pierre is ‘n huisdokter en fiksheidsentoesias. Hy help jou met jou algemene welstand en fiksheid. Die fokus is op ouer persone se beweging en oefening, asook watter kos help met die herstelproses ...
Die Vaalrivier Korridor-toerismevereniging het gewaarsku oor groot werksverliese weens oorstromings in die Bloemhof-gebied in Noordwes. ‘n Groot aantal sakeondernemings wat naby die oewer van die ...
Voeg kookwater stadig by Cremora en klits goed saam. Sit in vrieskas totdat dit yskoud raak. Maak intussen die kors van die tert met fyngekapte tennisbeskuitjies en botter. Haal Cremoramengsel uit en ...
China se ministerie van Handel sê die land is oop vir dialoog met die VSA, maar dat dit op ‘n grondslag van respek en gelykheid moet plaasvind. Dit volg nadat Amerika die invoertarief op goedere uit ...
Die Gautengse LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela beplan om sekere taxi-staanplekke en roetes te sluit in reaksie op ‘n toename in taxigeweld. Maandag is drie mans verbonde aan die ...
Drie vermeende rowers en nog ‘n persoon is doodgeskiet in Soutpanweg in Soshanguve, noord van Pretoria. Nog agt verdagtes is in hegtenis geneem, waarvan drie gewond is. Volgens die polisie het die ...
Sit broccoli onder in oondbak. Breek hoender in stukkies, haal bene uit en gooi bo-oor broccoli. Meng sampioensop, mayonnaise en kerrie en gooi bo-oor hoender. Strooi kaas mildelik oor en bak in ...
Almal bespreek CON MUM op die oomblik. Dit is een van daardie raar-maar-waar stories waar ‘n meesterskelm weerloosheid vinnig raaksien en dit uitbuit. Dis ‘n dokumentêr, en jy sal nie glo wat jy sien ...
Kook groente in pot op stoof of in water in mikrogolfoond. Gooi water af en gooi witsous in groente in oondvaste bak. Strooi gerasperde kaas oor. Bak in mikrogolfoond totdat kaas gesmelt het.
Resep uit die eerste Huisgenoot Wenresepte. Vroue kla oor PMS, maar dit is die enigste tyd van die maand waar ek werklik myself kan wees. – Roseanne Bar. Kook spaghetti tot gaar, voeg olie en ...
Meng al de bestandele van die frikadelle saam en rol in bolletjies. Meng al die bestandele van die beslag saam en doop frikadelle daaarin. Braai die gedoopte frikadelle in diep olie.
Die Amerikaanse president, Donald Trump het aangekondig dat hy ‘n pouse van 90 dae gemagtig het op die nuwe tariewe wat hy verlede week aangekondig het. Dit geld net vir lande wat nie wederkerige ...