资讯
Kardinaal Giovanni Battista Re* sê Pous Franciskus het die laaste paar jaar baie oorloë gesien en deurlopend om vrede gepleit. Die kardinaal het op die Pous se begrafnisdiens in Rome gesê die Pous het ...
Baie gelowiges is in Hongkong byeen om hulde te bring aan Pous Franciskus wat vandag in Rome begrawe word. Die gelowiges het ‘n boek van herinnering vir hom onderteken. Hongkong het ‘n Katolieke ...
Eskom het Fase Twee beurtkrag om middernag opgeskort. Die kragverskaffer sê dit is omdat sowat 2-duisend en 15 megawat opwekkingskapasiteit herstel is en dat die vraag na krag na verwagting sal afneem ...
Die Kantoor vir Beroepsgesondheid en -veiligheid sê hy sal inspekteurs na die Tembisa-hospitaal aan die Gautengse Oos-Rand ontplooi om die oorsaak van die brande te ondersoek wat onlangs in die ...
Die Inkomstediens het diensverskaffers en handelaars wat reeds hulle stelsels verander het om ‘n hoër belasting op toegevoegde waarde te hef, aangemoedig om teen 15 Mei hulle stelsels terug te ...
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het vandag bevestig dat ‘n BTW-verhoging nie meer op 1 Mei in werking sal tree nie. Die Tesourie sê die besluit volg nadat politieke partye geraadpleeg is ...
Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het uitspraak voorbehou in die korrupsieverhoor van die voormalige president, Jacob Zuma en sy medebeskuldigde, die Franse wapenmaatskappy, Thales. Die ...
President Cyril Ramaphosa sal vanoggend by die Uniegebou in Pretoria met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski vergader, waarna die twee leiers saam die media sal toespreek. Die Presidensie sê ...
Die DA het die nuus verwelkom dat die BTW-verhoging van ‘n halwe persentasiepunt, geskrap is. Die verhoging sou aanstaande week Donderdag in werking tree. Die Nasionale Tesourie het vroeg vanoggend ...
President Cyril Ramaphosa vergader tans met die Oekraïense president, Wolodimir Zelenski, by die Uniegebou in Pretoria. Ramaphosa het kort voor die vergadering op sosiale media aangekondig dat hy met ...
Die DA in Gauteng het ‘n beroep gedoen vir ‘n vinnige en professionele ondersoek na die twee brande wat binne minder as ‘n week by die Tembisa-hospitaal op die Oosrand uitgebreek het. Gister het ‘n ...
Die asbesdakverwyderingsaak is tot môre uitgestel wanneer regter Phillip Louser uitspraak sal lewer of hy ‘n binneverhoor in die verhoor sal toelaat. Beskuldigde nommer 17, Moraoadi Cholota, wil die ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果