资讯

SY ‘eiers’ is nou nog skeef na hy verlede jaar tydens ondervraging en soeke na Joshlin Smith, deur onbekende mans aangerand ...
ROBERTSON. - ’n Man is sy bene kwyt na hy deur ’n goederetrein gestamp is. Die tragiese voorval het vanoggend omstreeks 11:20 regoor die polisiestasie plaasgevind.Volgens ’n ooggetuie wat haar net as ...
DIS amper tyd vir ’n splinternuwe seisoen van Die Brug!’n Splinternuwe groep spelers in die skadu van die Outeniekwaberge en twee keer meer drama. Dít word alles belowe in die lokprent van die tweede ...
WAS jy baie goed met stories en opstelle skryf op skool?”Dit was regter Nathan Erasmus se vraag aan Jaquen Boeta Appollis vroeër in die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat in Saldanha sit, vandag na Appollis ...
DIE Mthatha-polisie in die Oos-Kaap ondersoek ’n skietvoorval by die Walter Sisulu Universiteit waar ’n student doodgeskiet en nog een gewond is.Die voorval het vanoggend (Dinsdagoggend) by die Mthath ...
BEAMPTES van die metro-polisie, het gister drie vuurwapens in Woodstock binne 24 uur opgespoor, nadat hulle ’n wenk gekry het oor ’n winkel daar, wat glo dwelms verkoop. Hulle het toestemming gekry om ...
TERWYL die Augrabies-watervalle in die Noord-Kaap in al sy glorie vloei teen meer as 2 732 kubieke meters per sekonde en daagliks honderde besoekers lok, word daar steeds na ’n 66-jarige man van Kaaps ...
PRES. Cyril Ramaphosa sit nou met ’n tameletjie nadat dit aan die lig gekom het dat sy aangewese gesant na die VSA, Mcebisi Jonas, in die verlede omstrede opmerkings oor die Amerikaanse president, Don ...
Die George-polisie het Sondagmiddag omstreeks 16:50 by ’n toneel aangekom waar hulle ’n man met ’n skietwond aan sy kop aangetref het.
DIE Ikeys van die University of Cape Town is die Varsity Cup champs vir 2025. Dit volg nadat die gunsteling, die Maties se rugbyspan nie daarin slaag om die prestasie van sy vroue eweknie om die gesog ...
’N VOORMALIGE finansiële hoof van die Watkins Valeur-groep is tot ’n effektiewe ses jaar in die tjoekie gevonnis. Elizanne ...
DIE gemeenskap van Eersterivier krap kop oor ’n erg ontbinde liggaam wat Vrydagmiddag omstreeks 15:15 op ’n sportveld in die ...